The University of Pretoria’s centenary celebration in 2008: A message of congratulation from the Netherdutch Reformed Church of Africa
Abstract
Opsomming: Die Kerkhervorming van die sestiende eeu was ‘n belangrike stimulus vir akademies- universitêre opleiding van predikante. Die ontstaan van die oudste universiteite in Europa is ten nouste verweef met teologiese fakulteite. In sommige gevalle het universiteite gegroei vanuit ’n aanvanklike teologiese fakulteit. Die honderd jaar se geskiedenis van die Universiteit van Pretoria (UP) reflekteer ook iets van die verbondenheid van teologiese opleiding met UP. Van die honderd jaar was die Nederduitch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), vanaf die vestiging van ‘n teologiese fakulteit in 1917, verbonde aan die Universiteitvan Pretoria.

