Preface to the jubilee number dedicated to Prof Dr C R de Beer, Vice-Rector, University of Pretoria, on the occasion of Universary of Pretoria’s centenary
Abstract
Opsomming
Dit is vir die Redaksie van die HTS Teologiese Studies ’n besondere voorreg om in hierdie jubileumjaar van die Universiteit van Pretoria, ’n feesuitgawe aan Prof dr C R de Beer, viserektor en onder andere verantwoordelik vir die Fakulteit van Teologie, op te dra.

