Chapter

Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940

J.P. Oberholzer
HTS Teologiese Studies / Theological Studies | Vol 66, No 3 | a919 | DOI: https://doi.org/10.4102/hts.v66i3.919 | © 2010 J.P. Oberholzer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 July 2010 | Published: 23 September 2010

About the author(s)

J.P. Oberholzer,, South Africa

Abstract

Die Universiteit benoem op voordrag van die Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk vir dominee G.M. Pellisier in die pos Godsdienswetenskap wat deur die bedanking van professor Macmillan vakant gelaat is. Dit word die begin van ‘n ontwikkeling van twee feitlik selfstandige afdelings binne die Fakulteit Teologie. Die toetrede van H.P. Wolmarans as vierde dosent vanweë die Nederduitsch Hervormde Kerk bring nuwe teologiese aksente. Die verhouding tussen die Nederduitsch Hervormde Kerk en die Universiteit kry beslag in ‘n skriftelike kontrak. In 1937 word dit gevolg deur ‘n tweede kontrak waarin die ruimte geskep word vir die bestaan van twee fakulteitsafdelings. Vanaf 1938 funksioneer die twee afdelings naas mekaar met gelykluidende kontrakte. Hierdie kroniek volg dan verder die gang van Afdeling A, die afdeling beman deur ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Die benoeming as lektore van A. van Selms in 1938 en C.H. Rautenbach in 1939 verhoog die akademiese kwaliteit van die afdeling verder.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2959
Total article views: 5651


Crossref Citations

No related citations found.